Local newsNews
Polisie soek inligting oor vermiste persoon
Enige iemand met meer inligting kan ao Coetzer skakel by 082 856 1748.
Kasselman Veiligheidsdienste het vanoggend omstreeks 8.10vm die volgende boodskap op hul misdaadgroep op Whatsapp uitgestuur:
“Dringende versoek : Vermiste jong vrou (Johanné Bester) wat sedert Dinsdag vermis is.
“Voertuig: blou Nissan Micra met registrasienommer HGP 496 MP.”
Enige iemand met meer inligting kan ao Coetzer skakel by 082 856 1748.
“Baie dankie dat ons op u samewerking kan staat maak.”
Klik HIER vir die volledige berig
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



