Local newsNews

Man verloor beheer oor voertuig

Kyk hier na videos van die ongeluk vroeër vanaand in Stasieweg.

BETHAL – ‘n Man het Saterdagaand omstreeks 8nm beheer oor sy voertuig in Stasieweg op Bethal verloor.

Hy het vermoedelik oor die sypaadjie gery waarna hy beheer verloor het waarop die voertuig gerol het.

Brandweermanne moes met lewenskake die dak van die voertuig oopsny om die man te red.

Langamed se nooddienste het die man na die hospitaal vervoer.

image

image

image

image

image

 

image

 

 

 

 

 

 

 

image

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button