Local newsNews

Ouers ontsteld oor nóg bene in Meyerville Begraafplaas

“Ons besoek elke naweek ons dogter se graf en om bene oop en bloot te sien lê, is ontstellend.”

Mnr. James Ehlers en sy vrou, Freda, het gedurende die laaste week van Oktober nog bene in die Meyerville Begraafplaas opgemerk toe hulle die graf van hul dogter besoek het.

Dié bekommerde egpaar was by die begraafplaas kort nadat die Standerton Advertiser oor die eerste geval berig het en me. Ehlers het die onrusbarende nuus aan die koerant oorgedra.

“Ons besoek elke naweek ons dogter se graf en om bene oop en bloot te sien lê, is ontstellend.

“Ons maak die grafgedeelte skoon omdat die munisipaliteit versuim om dit te doen.

“As hulle sou skoonmaak, sou hulle die bene opgemerk het en moontlik ondersoek ingestel het,” het ’n emosionele mnr. Ehlers gesê.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

LEES OOK

Bone seen near graves

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button