Local newsNews

VIDEO – Imke sing om mense verby hul swaarkry te laat kyk

Country-musiek is haar gunsteling genre, maar sy geniet ’n wye musieksmaak en beperk haarself nie net tot country nie.

Imke van Wyk se weergawe van Sonvanger het onder die Standerton Advertiser se aandag gekom nadat dit wyd op sosiale media versprei is.

Die oorspronkilike video is bykans 6 000 besigtig.

Imke van Wyk tydens haar besoek by die Standerton Advertiser kantore.
Imke van Wyk tydens haar besoek by die Standerton Advertiser kantore.

Klik op die foto om te vergroot.

Op die Standerton Advertiser se versoek het Imke die volgende video verskaf.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button