GalleriesLocal newsNewsNews galleries

KYK: Bethal damme, spruitjies en slaggate oorvloei

Aanhoudende reën die afgelope week het gesorg dat die brug by die ou-Nestléfabriek in Malherbestraat oorvloei, asook die spruitjies en selfs die dorp se slaggate. Bethal se gemeenskappolisiëringsforum (GPF) het bevestig dat die pad gesluit is en motoriste moet ‘n ander roete gebruik. Die stukkie pad is nie net gevaarlik omdat dit oorspoel nie, maar …

Aanhoudende reën die afgelope week het gesorg dat die brug by die ou-Nestléfabriek in Malherbestraat oorvloei, asook die spruitjies en selfs die dorp se slaggate.

Bethal se gemeenskappolisiëringsforum (GPF) het bevestig dat die pad gesluit is en motoriste moet ‘n ander roete gebruik.

Die stukkie pad is nie net gevaarlik omdat dit oorspoel nie, maar ook omdat die brug kan insak.

Ons wil graag van jou hoor, stuur vir ons jou foto’s/video’s na 072 029 9684 (WhatsApp)

 

Blesboksruit – 10 Desember 2019

Blesboksruit – 10 Desember 2019
Blesboksruit – 10 Desember 2019
Blesboksruit – 10 Desember 2019
Bethal – 10 Desember 2019
Bethal – 10 Desember 2019
Bethal – 10 Desember 2019
Bethal – 10 Desember 2019
Bethal – 10 Desember 2019
Bethal – 10 Desember 2019
Bethal – 10 Desember 2019
Bethal – 10 Desember 2019
eMzinoni – 10 Desember 2019
Milanpark – 10 Desember 2019
eMzinoni – 10 Desember 2019
eMzinoni – 10 Desember 2019
Kleijnhansstraat naby Bethaldam – 10 Desember 2019
Bethaldam – 10 Desember 2019
Emzinoni river, Bethal. Photo supplied by Themba Motubatse.
Emzinoni river, Bethal. Photo supplied by Themba Motubatse.
Emzinoni river, Bethal. Photo supplied by Themba Motubatse.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button