Local newsNews

Oom Jan Degenaar van Standerton oorlede

’n Gesiene inwoner van Standerton, mnr. Jan Degenaar, is op Maandag 2 Maart oorlede. Die eiendomsbedryf en oom Jan was sedert die 60’er jare sinoniem.

Ds. Henk Boshoff sal die diens op Vrydag 6 Maart in die NG Kerk se Wes-gemeente behartig.

’n Gesiene inwoner van Standerton, mnr. Jan Degenaar, is op Maandag 2 Maart oorlede.

Die eiendomsbedryf en oom Jan was sedert die 60’er jare sinoniem.

Mnr. Degenaar en sy eggenoot, tannie Hester, het sowat twee en kwart jaar gelede hul intrek by die Kosmos Aftree-oord geneem.

Oom Jan in November verlede jaar by van sy familielede by die onderneming.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button