Local newsNews

Ermelo Fotoklub kondig Maart-wenners aan

Die klub bied ook die geleentheid aan beginnerfotograwe om by ander te leer en hul tegniek daardeur te verbeter.

Ermelo Fotoklub het op 6 Maart hul maandelikse vergadering aangebied.

Al die fotograwe het pragtige fotos ingeskryf, wat deur die gassprekers beoordeel was.

Die klub bied ook die geleentheid aan beginnerfotograwe om by ander te leer en hul tegniek daardeur te verbeter.

Lede kry maandeliks die geleentheid om drie foto’s in die ope-afdeling asook een foto in die vasgestelde onderwerp-afdeling in te skryf.

Die vasgestelde onderwerp vir vandeesmaan was “sport”.

Mnr. Jacques Kruger het die junior-afdeling met sy foto  Trio  gewen en mnr. Andrew Roos se foto Polocrosse battle het die seniorafdeling gewen.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button