Local newsNews
Standerton Hospitaal vier Wêreld-Mondgesondheiddag
Een groep was by die Junxion-sentrum by die verkeerslig en Sasol-vulstasie besig, terwyl die ander groep in die Wimpy-omgewing by ondernemings en die verkeerslig bedrywig was.
Standerton Hospitaal het op 20 Maart Wêreld-Mondgesondheiddag gevier deur produkte en pamflette uit te deel wat van hulle borge ontvang is.
Een groep was by die Junxion-sentrum by die verkeerslig en Sasol-vulstasie besig, terwyl die ander groep in die Wimpy-omgewing by ondernemings en die verkeerslig bedrywig was.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!