Local newsNews

AfriForum se Hoëveld-takke bied deurlopende bystand aan gemeenskappe

Altesaam 42 5-liter bottels handreiniger en 420 gesigmaskers is reeds uitgedeel, waaronder polisiestasies, nooddienste en ouetehuise val.

AfriForum op die Hoëveld het die afgelope twee weke ’n projek van stapel gestuur om te verseker dat gemeenskappe die nodige hulp tydens die grendeltydperk ontvang.
Volgens ’n persverklaring van 24 April, het dié burgerregteorganisasie op 17 en 18 April handreinigers en gesigsmaskers ontvang.
Altesaam 42 5-liter bottels handreiniger en 420 gesigmaskers is reeds uitgedeel, waaronder polisiestasies, nooddienste en ouetehuise val. “
AfriForum se Hoëveld-takke bied deurlopend bystand aan hul gemeenskappe om die verspreiding van COVID-19 te help voorkom,“ het mnr. Bronwen Pretorius, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Hoëveld, gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button