Local newsNews
Kosmos Aftree-oord op Standerton hou wakende oog oor hul inwoners
Volgens mnr. Jack la Grange, bestuurder van die tehuis, word die temperatuur van bejaardes daagliks gemeet.
‘n Op-en-wakker tannie Dottie Botha van die ouetehuis het foto’s geneem van inwoners wat moue oprol om te help.
Mnre. Rosier de Ville en Ed Coulson is behulpsaam met die meet van temperature van bejaardes. Mnr. Tim Cochrane, sowel as mnr. Coulson lewer aankope af.
Volgens mnr. Jack la Grange, bestuurder van die tehuis, word die temperatuur van bejaardes daagliks gemeet.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!