Local newsNewsSchools

Goedehoop se winterspanne presteer

Eerste rugbyspan en o12A-netbalspan wen liga.

SECUNDA – Laerskool Goedehoop se wintersportspanne het op 31 Mei en 1 Junie op Ermelo by die eindronde van die Mpumalanga Liga presteer.

Hul eerste rugbyspan en die o12A-netbalspan het as die Mpumalanga wenners weggestap terwyl die eerste netbalspan en die o10- en o11-rugbyspanne as naaswenners weggestap het.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button