Local newsLocal sportNews

Sasol 1-krieketspan byt in die stof en Sasol 2 klop Ermelo

Sasol Krieketklub speel op Secunda en Bethal.

Sasol Krieketklub se Sasol 2 Bulldogs het op 22 Februarie op hul tuisveld met die Ermelo Warriors kragte gemeet en hulle met nege lopies gewen.

Die Bulldogs het 258 lopies vir sewe aangeteken terwyl die Ermelo Warriors daarin geslaag het om 249 lopies vir 10 aan te teken.

Luan Swart en Dirk Coetzee was die Bulldogs se beste kolwers en het onderskeidelik 67 lopies en 47 lopies nie uit nie, aangeteken.

Sasol 1 het met die Bethal Bears op Bethal kragte gemeet en die Bears het met 103 lopies gewen.

Die Bethal Bears het 210 lopies vir agt aangeteken terwyl Sasol 1 net 107 lopies vir 10 kon aanteken. Cobus Swart was die Bears se beste kolwer en het 61 lopies aangeteken.




LEES OOK: Phumula’s elderly celebrate Valentine’s Day in Bronkhorstspruit

LEES OOK: Standerton se Lenie Beukes is gaande oor blommerangskikkings

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button