Local news

Paarlstraat op Standerton ondergaan gedaanteverwisseling

Die bron het verduidelik dat die takke in ’n V vorm oopgesnoei moet word om plek vir die kragdrade te maak.

Van die bome in Paarlstraat lyk aansienlik beter as in Desember verlede jaar. Die verinneweerde takke het, soos berig, langs die sypaadjie gelê.

Volgens ’n ingeligte bron, is die korrekte snoeiprosedure nie gevolg nie. Daar kan ook nou met sekere van die bome in Beyers Naudéstraat geskou word.

Die bron het verduidelik dat die takke in ’n V vorm oopgesnoei moet word om plek vir die kragdrade te maak.

Dit vorm dan later ’n tonnel waardeur die drade loop en groei vrylik boontoe.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button