School sportSport

Ligbron bedank borge

Ligbron Akademie vir Tegnologie se seunshokkiespan het Saterdag ná afloop van hul wedstryd teen Hoërskool Standerton hul borge bedank. Links agter is mnr. Yusuf Omarjee (Bhyats Mica) wat die afgelope jaar die span se sportsakke voorsien en mnr. Matie Jacobs (Supa Quick Ermelo) langs hom wat drie jaar lank die seuns se wedstrydklere geborg het. Regs agter is Antonie Tollig (afrigter) en Johannes Scholly (spanbestuurder). As blyk van waardering is ’n geraamde foto-collage van die span se hoogtepunte die afgelope drie jaar aan mnr. Jacobs oorhandig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button