Local sportSport

Spelers gee hul beste

Spelers geniet netballiga by Sasol Ontspanningsklub.

SECUNDA – Verskeie netbalspanne van die omgewing het op Saterdag, 26 Julie aan ’n klubnetballiga by die Sasol Ontspanningsklub deelgeneem.

Die Msobo Thundergirls A-span het die Sakhile Young Highlanders A-span met ’n telling van 39-12 geklop en Sasol se B-span het Msobo-B-span met ’n telling van 17-11 geklop.

Milan B-span het in die stof gebyt toe Juventeus B1-span hulle met ’n telling van 42-10 geklop het.

Milan B-span het egter die Juventus B2-span geklop met 38-23.

Sasol B-span het Juventus B2 geklop met ’n telling van 42-9.

Vir meer inligting oor dié netballiga, skakel me. Adelle Grové by 072 262 4634.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button