Local sportSport

Wedstryde nie voltooi weens reën

Sasol het die loot gewen en gekies om eerste te kolf en was op 192 vir 9 na 39. 2 beurte voordat die reën uitgesak het.

SECUNDA – Sasol 1 en Sasol 2 se krieketwedstryde wat Saterdag, 15 November plaasgevind het, is nie voltooi nie weens die reën.

Sasol 1 het teen Ermelo 1 gespeel en Sasol 2 se wedstryd het in die derde beurt uitgereën

Sasol het die loot gewen en gekies om eerste te kolf en was op 192 vir 9 na 39. 2 beurte voordat die reën uitgesak het.

Douglas Richardson het die rekord vir die meeste lopies in een seisoen by Sasol verbeter.

Die vorige rekord was 497 en hy staan tans op 505 nadat hy weer 60 lopies in die wedstryd teen Ermelo 1 aangeteken het.

Sasol 1 speel eerskomende naweek weg teen die Bulldogs.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button