GalleriesLocal sportSportSports galleries

Bankier flous nog ’n speler

Sandra van Aarde was die week die gelukkige speler in Upstairs se Kole/ nie kole spel.

Sandra van Aarde was die week die gelukkige speler in Upstairs se Kole/ nie kole spel.

Dié spel is gebaseer op die gewilde TV spel Deal or no deal, dit word elke Woensdagaand aangebied en deelname is gratis.

Met R1 en R1500 nog in die tasse versteek het Sandra se moed haar begewe en het sy die bankier se offer van R300 aanvaar.

Sou sy die kans gevat het om die spel entuit te speel kon sy met die R1500 weggestap het wat in haar tas versteek was.

Volgende week beloof om hope pret te wees wanneer Upstairs hul spesiale Kersfees  weergawe van kole/ nie kole aanbied.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button