School sportSport

Laerskool Hoëveld op Evander bring tennis terug

Annamarie maak afrigters touwys.

Laerskool Hoëveld het weer onlangs begin om tennis by hul skool aan te bied.

Die tennisafrigter, me. Annamarie Meyer, het die onderwysers, afrigters en leerders touwys gemaak en vir hulle nuwe tegnieke gewys.

Die onderwysers wil die leerders gereed kry om volgende jaar aan tennisligas deel te neem.

Dié leerders van Laerskool Hoëveld het onlangs ‘n tenniskliniek wat deur me. Annamarie Meyer aangebied is, bygewoon. Voor is Nokwanda Kubone, Stephan PIenaar, Hope Nthimunye, Innocent Gidion, Amish Roberts en Adriaan Erasmus. Agter is me. Meyer (afrigter), Michelle Swamers, Anelda Pienaar, Ainhle Kubone, Tina Kleynhans, Charleze Steyn, Kara Roberts, Devine Mabizela, me. Dane van Niekerk (afrigter) en me. Anneke Roberts (afrigter).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button