School sportSport

Erries vaar goed op Goue byeenkoms

Hulle aflosspanne het sewe uit die 10 wedlope gewen en twee tweede plekke behaal.

Die Erries het op Vrydag, 2 Februarie aan die Goue Atletiekbyeenkoms op Volksrust deelgeneem saam met Hoërskool Volksrust, Hoërskool Piet Retief, Hoërskool Oosterland, Hoërskool Ferrum en Hoërskool Pionier.

Erries het hul goed van hul taak gekwyt.

Die volgende atlete het presteer en trofees ontvang:

Beste dogter – hekkies: Lana Herholdt (300m Hekkies)

Beste dogter – spronge: Lana Herholdt (Hoogspring)

Beste seun – spronge : Zuzu Mabuza (Hoogspring)

Beste dogter -lang/middelafstand: Cailin Loock (300m)

Beste dogter – worpe: Amy Greyling (Gewigstoot)

Junior Victrix Ludorum: Lana Herholdt.

Hulle aflosspanne het sewe uit die 10 wedlope gewen en twee tweede plekke behaal.

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button