Local sportSport

Standerton-netbalspelers verteenwoordig streek by kampioenskap

Marisca van Wyk en Deoné Steyn speel albei in die Gert Sibande Senior B-span.

Twee spelers van Standerton Netbalklub, Marisca van Wyk en Deoné Steyn, gaan van 8 tot 14 Julie aan die Spar Netbalkampioenskap in Port Elizabeth deelneem.

Elke streek, in dié geval Gert Sibande, word deur drie spanne verteenwoordig.

Marisca gaan vir die tweede jaar meeding.

Lees ook:  Standerton Rugbyklub klop Carolina oortuigend

Marisca en Deoné speel albei in die Gert Sibande Senior B-span.

Die klub het ook onlangs ’n spanbounaweek by Bermanzi Gastehuis gehou.

Hulle het al die borge, wat die naweek moontlik gemaak het, bedank.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button