NewsSchools

Laerskool Helderkruin maak hul nuwe leiers bekend

Die Kruiner-familie wens die leerders baie sterkte toe.

Leierskap gaan spesifiek oor dienslewering. Leiers moet diensbaar wees teenoor hulle medeleerders en altyd ‘n goeie voorbeeld stel in skooltyd, op die sportveld, in die klaskamer asook buite die skool.

Laerskool Helderkruin het onlangs dié voorbeeldige leerders uit hul Graad 6-groep geïdentifiseer en hul leiergroep vir 2022 aangekondig.

Die hoofleiers is soos volg:
• Hoofdogter: Kara-Mia Botma
• Hoofseun: Hayden Vorster
• Onderhoofdogter: Mareli King
• Onderhoofdogter: Danica Fourie
• Onderhoofseun: Jaydon Jubber
• Onderhoofseun: Joshua Lubbe

Die Kruiner-familie wens die leerders baie sterkte toe en vertrou dat 2022 vir hulle ‘n fantastiese jaar sal wees.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Roodepoort Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button