NewsSchools

Havies kondig hul leiers aan/ Die nuwe Havie leiers is…

Die Havie-familie is trots op die leerders en wens hulle 'n suksesvolle jaar toe.

Laerskool Dr Havinga het onlangs hul nuwe leiers vir 2022 bekend gemaak en ook hul hoofleiers aangekondig.

Daar sal van hierdie leerders verwag word om die skool se erekode getrou na te kom, op alle terreine ‘n ambassadeur vir die skool te wees en om ‘n voorbeeld te stel vir hul mede-Havies.

Hierdie hoofleiers is aangewys om die groep te lei:
• Hoofdogter: Merishke Bredenkamp
• Hoofseun: Ruann Bester
• Onderhoofdogter: Zwané Britz
• Onderhoofdogter: Tamlin Steyn
• Onderhoofdogter: Mieke Venter
• Onderhoofseun: Francois Botes
• Onderhoofseun: Johno du Preez
• Onderhoofseun: Ethan Hulme

Die Havie-familie is trots op die leerders en wens hulle ‘n suksesvolle jaar asook ‘n veilige vakansie toe.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Roodepoort Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button