VP044044

KENNIS GESKIED HIERMEE, INGEVOLGE ARTIKEL 21 VAN DIE STAD JOHANNESBURG SE MUNISIPALE BEPLANNINGSVERORDENING, 2016, DAT EK, DIE ONDERGETEKENDE, VOORNEMENS IS OM AANSOEK TE DOEN BY DIE STAD JOHANNESBURG VIR: AANSOEKTIPE: Die hersonering van die erf vanaf `Residensieel 1` met `n digtheid van een woning per erf na `Residensieel 3` met `n digtheid van vier (4) eenhede. Verwysingsnommer: 20-02-6639

DOEL VAN AANSOEK : Om die herontwikkeling van die perseel toe te laat met 4 nuwe wooneenhede.
PERSEELBESKRYWING: Erf 1938 Bryanston, No. 39 West Hertford weg, Bryanston.

Besonderhede van bogenoemde aansoek sal ter insae wees op die Stad se e-platform (www.joburg.org.za), of by Newtown Junction Mall, (Ou Nedbank-gebou), Bo- grondvloer, Carrstraat 100, Newtown, asook by die gemagtigde agent by die onderstaande adres. `n Elektroniese kopie van die aansoek kan ook van die gemagtigde agent aangevra word. Enige beswaar of verto met betrekking tot die aansoek moet binne `n tydperk van 28 (agt-en-twintig) dae aan beide die eienaar/agent en die Departement van Ontwikkelingsbeplanning by Posbus 30733, Braamfontein, 2017, voorgel word, of per faks na (011) 339 4000, of per e-pos na ObjectionsPlanning@joburg.org.za, nie later nie as 08 May 2026. Indien u `n beswaar wil indien, meld asseblief die Raad se Verwysingsnommer: 20-02-6639 op alle korrespondensie aan die Raad. GEMAGTIGDE AGENT:
Ralph Herzberg
No. 16 Louvaine Street,
Thornhill Estate, Modderfontein
Gauteng, 1609
Cell: 0792243599
E-mail address: ralphherzberg0@gmail.com
Date: 10 April 2026

Reference Number: VP044044

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button