LettersOpinion

Wat ‘n aangename verrassing!

John Stephens van Wilropark skryf:

 

Wat ‘n aangename verrassing om in die Record van 4 Desember jou redakteursnota in Afrikaans te lees! Baie dankie daarvoor.

Dan gaan dit nog oor so ‘n uitstekende saak as Afrikaanse idiome. Pragtig.

My van laat mens dink dat ek ‘n Engelsman is, maar my hart is suiwer en heelhartig Afrikaans! Laerskool Dirkie Uys en Hoërskool Helpmekaar – hoe kan dit dan anders wees?

Onthou ook “dat as die kat weg is, dan is die muis baas”! “Die verkeerde perd opgesaal!”, “Vurige kole op een se hoof gooi”, (was dit die een wat jy gemis het?)

“Aartjie na sy vaartjie.”

Hartlike groete en hou so aan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Roodepoort Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button