School sportSport

Laerskool Florida se netbaltrots

Die eerstespan van Laerskool Florida het hul netbalseisoen op ‘n hoë noot afgesluit. Dit nadat die spul dogters algeheel in die 10de plek in Gauteng  tydens die Gauteng Netbalkampioenskappe behaal het wat tydens Junie by Dr. EG Jansen aangebied is. Dit was ook die derde agtereenvolgende keer dat Laerskool Florida se eerstenetbalspan vir die kampioenskappe …

Die eerstespan van Laerskool Florida het hul netbalseisoen op ‘n hoë noot afgesluit.

Dit nadat die spul dogters algeheel in die 10de plek in Gauteng  tydens die Gauteng Netbalkampioenskappe behaal het wat tydens Junie by Dr. EG Jansen aangebied is. Dit was ook die derde agtereenvolgende keer dat Laerskool Florida se eerstenetbalspan vir die kampioenskappe gekwalifiseer het.

Die dogters is boonop hul bogenoemde prestasie ook as die Goue Leeus ligawenners vir 2013 gekroon. Hulle was ook onoorwonne in die liga.

Spoguitslae vir Laerskool Florida se eerstenetbalspan:

• Westfield Primary 28-2

• Trinity House 16-14

• Laerskool Randfontein 30-13

• Laerskool Horison 30-10

• Laerskool Christiaan de Wet 24-13

• Bryanston Parallel Medium School 33-15

• Laerskool Dalmondeor 32-14

Agter van links: Melissa Schroeder; Monya Theron; Chanel van Wyngaardt; Michaela Panaino Middel van links: Taryn-Lee Adams; Carissa le Roux; Shani Murray Voor: Bianca Barnard
Agter van links: Melissa Schroeder; Monya Theron; Chanel van Wyngaardt; Michaela Panaino Middel van links: Taryn-Lee Adams; Carissa le Roux; Shani Murray Voor: Bianca Barnard

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Roodepoort Record in Google News and Top Stories.

Clinton Botha

For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.

Related Articles

Back to top button