School sportSport

Florries-rugby se 15 bobaasspelers

Die seuns sal Gauteng-Wes in hul onderskeie ouderdomsgroepe verteenwoordig.

 

Vyftien leerders van Laerskool Florida gaan hul streek as lede van die Sentraal-Wes-rugbyspan verteenwoordig.

Die seuns wat Gauteng-Wes in hul onderskeie ouderdomsgroepe gaan verteenwoordig, is:

Die o.11-spelers is Lebo Mtenjena, Reinhardt van Niekerk en Sameul Ruiters. Foto: Halisje Crous.

• o.11-span – Lebo Mtenjena, Reinhardt van Niekerk en Samuel Ruiters

• o.12-span – Sean Aggenbacht, Siyabonga Kenny, Setjaba Mojakisane en Tatyn Gouws

Die o.12-speleers is Sean Aggenbacht, Siyabonga Kenny, Setjaba Mojakisane en Tatyn Gouws. Foto: Halisje Crous.

• o.13-span – Ettienne Smit, Juandré de Villiers, Shelton-Ray Primo, Alzeadon Felix, Jenemo Luiters, Jade Muller, Morgan Loodewyk en Ighnatius Jantjies

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Roodepoort Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button