School sportSport

Kruiner-gimnas palm medaljes in

Leerder palm die medaljes in by kampioenskappe

 

Janike Meintjies, ‘n Laerskool Helderkruin-leerder, het op 26 September aan die Suid-Afrikaanse Gimnastiekspele in Kaapstad gaan deelneem, en die medaljes ingepalm.

Janike, wat vroeër vanjaar haar Gauteng-kleure verwerf het, het die medaljes tydens die spele ingepalm.

Sy het die volgende prestasies behaal:

• Silwermedalje op die brug

• Silwermedalje op die balk

• Algehele vierde plek in Suid-Afrika in die o.8-ouderdomsgroep

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Roodepoort Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button