School sportSport

Laerskool Horison spog met netbalspan van die jaar

Hulle was die enigste span in die Distrik wat aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe deelgeneem het.

Laerskool Horison se o.13A-netbalspan het hul skool se naam hoog gehou.

Hulle was die enigste span in die Distrik wat aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe deelgeneem het waar hulle ‘n sesde plek behaal het.

Carla de Beer, Calista Spangenberg, Leandri Lubbe, Megan McMahon, en afrigter Nelie Kok. Foto: Halisje Crous.

Vir hierdie groot prestasie is hulle by vanjaar se Johannesburg-Wes Sport- en Kultuurtoekenningsaand op 21 November as die Sportspan van die Jaar aangewys.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Roodepoort Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button