School sportSport

Hoërskool Florida palm toekennings by Distriksprysuitdeling in

Die Florries het hulle skool se naam hoog gehou by die D12-toekennings

Hoërskool Florida het vanjaar by die Johannesburg-Wes Distrik se jaarlikse prysuitdeling uitgeblink, en het verskeie toekennings ingepalm.

Die volgende leerders is beloon:

• Aliesha Theron — Afrigter van die Jaar

• Di Woolley — Administrateur van die Jaar

• Rujaun Scheepers — Hoërskool Sportseun van die Jaar

• Caitlin Oelofse — Hoërskool Sportdogter van die Jaar

• Claudia Aggenbacht — tweede plek vir Sportdogter van die Jaar n die jaar

• Die skyfskietafdeling behaal ‘n derde plek vir Code of the Year

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Roodepoort Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button