Laerskool Helderkruin spog met hul eie Midmar Mile-roeier in die vorm van Louis van Wyk.
Louis is in beheer van die skool se rekenaarsentrum en Robotikaklas, en het vanjaar sy eerste Midmar-myl in ‘n baie bestendige 41:16 afgelê.
“Baie geluk aan Louis met hierdie wonderlike prestasie,” het Kruiners se skakelbeampte, Christelle Herselman, gesê.
“Sy harde werk dien as ‘n goeie voorbeeld en motivering vir alle Kruiners.”
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



