Primary School
Ma en dogter duo laat die koppe draai
Die Horie familie is trots op dié wenspan en hul uitmuntende prestasies.
Laerskool Horison spog met ‘n kragtige duo wat onlangs by die Futballing Girls – Women in Sport Awards 2022 (Wes-Rand-streek), vereer is.
Also read: Laerskool Horison-netbalspan ontmoet Proteas-kaptein persoonlik
Dit is niemand anders nie as hoofdogter Marni Vermaas en haar ma, Juffrou Anri Vermaas wat talle koppe tydens die geleentheid laat draai het.
Also read: Horison spog met ‘n nuwe Waardetuin
Marni is gekies as ‘n top 4-finalis in die kategorie School Athlete of the Year terwyl haar ma vir ‘n tweede agtereenvolgende jaar as die wenner van die Coach of the Year kategorie aangewys is.
Die Horie-familie is trots op dié wenspan en hul uitmuntende prestasies.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



