NewsSchools

Suidies hou weer Revue

Die gala-aand word in ‘n ‘barnyard’-atmosfeer aangebied.

HOËRSKOOL Suid-Natal se jaarlikse Revue word vanaf 9 tot 11 Oktober aangebied. Die gala-aand word in ’n ‘barnyard’-atmosfeer aangebied en kaartjies is R50. Bring u eie piekniekmandjie saam en kom geniet die aand. Woensdag en Donderdag is die toegang R30 per persoon en kaartjies is by die kantoor beskikbaar.

 After passing her national senior certificate, Maureen Mzelemu plans to obtain a teacher’s diploma.
After passing her national senior certificate, Maureen Mzelemu plans to obtain a teacher’s diploma.

Suidies is proud of Maureen Mzelemu who works as a ‘household aide’ at the hostel. She enrolled at Unisa and passed her national senior certificate and now plans to further her studies to obtain a teacher’s diploma. Well done, Maureen.

Komende gebeure: Saterdag 5 Oktober: Borskankerstap – Margate, Atletiek – Streekspan na Bloemfontein; Maandag 7 Oktober: Algemene jaarvergadering, Dinsdag 8 Oktober: Graad 12 CATN eksamen, Woensdag 9 Oktober: bloedskenk, en Woensdag 9 tot Vrydag 11 Oktober: Revue.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button