NewsSchools

SNP skop af met monitor opleiding

Hierdie kwartaal beloof om baie opwindend en interessant te wees.

SUID-Natal Primêr verwelkom alle nuwe leerlinge asook hul ouers, en vertrou dat die ‘Suidie lewe’ geniet sal wees. Die kwartaal het afgeskop met monitor opleiding wat nuwe leiers slaggereed sal maak vir hulle verantwoordelikhede in hierdie eerste kwartaal.

Suidies (van links) Damian Bosch, Willow Prinsloo, Billy Erasmus, Gawie Davel, Samantha Bredell, Mary-Lee Fouché, Rozinta Nel en Cindy Bond was verlede week baie besig met monitor opleiding.
Suidies (van links) Damian Bosch, Willow Prinsloo, Billy Erasmus, Gawie Davel, Samantha Bredell, Mary-Lee Fouché, Rozinta Nel en Cindy Bond was verlede week baie besig met monitor opleiding.

Die skool verwelkom ook alle nuwe personeellede wat aangesluit het en wens elkeen ‘n baie gelukkige loopbaan toe. Hierdie kwartaal beloof om baie opwindend en interessant te wees en die skool maak staat op elke Suidie se inset en samewerking.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button