NewsSchools

Suidie matrieks sprankel by afskeid

Leerlinge het die spoggeleentheid baie geniet.

Hoërskool Suid-Natal het verlede Vrydagaand hul matriekafskeid by die Estuary Hotel and Spa gevier.

Shanzé Marais en Duncan Hayes het verlede Vrydagaan se matriek afskeid by Estuary Hotel en Spa terdëe geniet.

Die tema was ‘Marskerbal’ en die mistieke atmosfeer het die ondertoon van die aand geïnspireer.

Leerlinge het die spoggeleentheid baie geniet en op ‘n gepaste wyse van mekaar afskeid geneem.

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

To receive our FREE email newsletter, click HERE

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button