NewsSchools

Suidies ondersoek stroombane

Leerlinge moes uitvind hoe om al die komponente te verbind in voorbereiding vir die groot prakties wat om die draai is.

SNP se seuns eerstespan hokkie het verlede naweek deelgeneem aan ‘n toernooi in Kokstad.

Daar het hulle besondere ondervinding opgedoen en hulself op ‘n noemenswaardige manier verryk.

ALSO READ : Suidies oefen vir komende interhuis

Baie geluk aan Eduan Meyer wat uitgewys is as speler van die toernooi en onderskeidelik Gregory van Heerden, Etienne de Lange en André Steyn wat spelers van die wedstryd was.

Gr 6 leerlinge het verlede week geleer wat ‘n elektriese stroombaan is en hoe om al die komponente te verbind.

Die praktiese aktiwiteit was ter voorbereiding van hul groot prakties wat om die draai is. Almal het dit baie geniet.

Veels geluk aan Suidie rugby raai wenners Andrew Curlewis en Joe Janse van Vuuren.

Welgedaan aan leerlinge Gideon Janse van Vuuren (gr R) en Miané Bergh (gr 2) met die gelukkige wentelling ’16-16′ op hul lys, wat albei R100 verdien.

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

To receive our FREE email newsletter, click HERE

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button