Hoërskool Suid-Natal het verlede week ’n studiemetodekursus aangebied.
Leerlinge het geleer om hul eie ‘brein’ te verstaan, doelwitte te stel en hoe om vir belangrike inligting te luister.
ALSO READ : No tripping up bowls trio
Verder is hulle geleer hoe om opsommings te maak en hoe om sekere inligting te onthou.
Hulle is ook raad gegee waar dit projekte aangaan en hoe om spanning en eksamenstres te hanteer.
Die leerlinge het dit baie geniet en baie geleer.
Die eerste 7s rugbyspan het verlede Saterdag aan die Hillcrest High 7s toernooi deelgeneem en die plaatfinaal teen Durban-Noord Kollege gewen.
HAVE YOUR SAY
Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
To receive our FREE email newsletter, click HERE
