Local newsNews

Suidies se leerders is flink aan die werk

Die top 10 wiskunde presteerders van elke graad is gekies en ons is opgewonde saam met hulle.

Die Wiskunde slimkoppe skryf Vrydag hulle eerste Wiskunde uitdaag-eksamen vir die jaar.

Die top 10 wiskunde presteerders van elke graad is gekies en ons is opgewonde saam met hulle.

Ten spyte van die warm weer, smelt die leerders darem nie gedurende LO periode nie en hulle geniet dit om weer hulle spiere te oefen en ontwikkel wat so lank met vakansie was as gevolg van die Covid-19 pandemie.

Hou bene hou!

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button