Schools

Snelspel vat spoed onder Suidies

Die spanning het hoog geloop onder die leerlinge.

Na ‘n gewoel en gewerskaf en woeste gespellery het elke graad van graad 4 tot 7, 12 finaliste opgelewer vir die groot Snelspel kompetisie.

Die spanning het hoog geloop onder die leerlinge. Die aanvanklike kalm beoordeellaars het vinnig bewerig geraak, want die leerlinge het teen die spoed van witlig gespel, die tydnemers het skaars kans gehad om hul horlosies te druk…

Die leerders, onderwysers en ouers het almal saam deelgeneem aan ‘n Lentedag-Pretloop by die skool. Alhoewel die weer grys en koel was, was die geesdrif hoog en was daar ‘n massadeelname.

Welgedaan aan ons langasem-leerders wie aan die landloopbyeenkoms by Southcity deelgeneem het, julle het die Suidie-naam hoog gehou!
Vandag laat ons die aap uit die mou oor…
“Iemand op sy baadjie takseer” beteken hom na sy uiterlik oordeel.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button