Local news

Jannie du Toit konsert hierdie Saterdagmiddag

Ná 55 jaar op die verhoog, is dit sy eerste optrede aan die Laer Suidkus.

Die bekende en gewilde sanger/liedjieskrywer Jannie du Toit is slaggereed vir sy konsert Saterdagmiddag teen 3nm in die Azalea-saal van die Margate Retirement Village.

Ná 55 jaar op die verhoog, is dit sy eerste optrede aan die Laer Suidkus.

Die afwagting en opwinding loop hoog, maar daar is wel nog kaartjies beskikbaar by Giel (074 194 2711) en Hercules (082 774 5600). Daar sal egter ook ‘n beperkte aantal kaartjies beskikbaar wees by die deure.

Die tyd van die konsert is spesifiek só bepaal om konsertgangers kans te gee om die Springbok/All Black toets tuis op TV te kan volg.

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button