
Ons leerders is flink besig om eksamens te skryf en formele assessering af te lê. Sterkte Suidies, ons weet julle kan!
Die Graad 7 leerders het hul kunsvaardighede ontwikkel. Stillewe is geverf van blomme. Die kinders het dit baie geniet en het met groot trots in ware Van Gogh’s verander.
Die Suidies het deelgeneem aan ‘n interne Bybelvasvrakompetisie. Daar is agt leerders wat deurgedring het om ons skool te verteenwoordig by die Rapportryer Bybelvasvra. Ons is baie trots op julle!
Vandag laat ons die aap uit die mou oor… Iets op jou pinkie ken – Beteken om dit haarfyn of uit jou kop uit te ken.
HAVE YOUR SAY
Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.