Schools

Suidies skitter skattig

Leerders is hard aan die werk gedurende Kwartaal 3.

Suid-Natal Primere se O/11 en O/13 rugby seuns het aan ‘n Sewe-‘n-kant rugby toernooi te Kuswag, Durban deelgeneem die naweek.
Verskeie skole tussen Amanzimtoti en Kloof het kragte gemeet.
Baie geluk aan ons O/11 span wat die toernooi gewen en met groot trots die beker huis toe gebring het.
Baie geluk ook aan ons O/13 span wat derde plek behaal het. Die skool is trots op julle.

Leerders is hard aan die werk gedurende Kwartaal 3. Assessering het reeds begin en ons bly gefokus op akademie en lees met begrip.
Dan beoefen ons ook atletiek items elke dag ter voorbereiding vir ons opkomende Interhuis atletiekbyeenkoms.
Vandag laat ons die aap uit die mou oor… Al dra ‘n aap ‘n goue ring, hy bly tog maar ‘n lelike ding beteken uiterlike opskik verhoog nie die innerlike waarde van ‘n persoon nie.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button