Die loon van harde werk is plesier
Daar is groot opgewondenheid oor die graad 7’s se afsluitingsfunksie wat by ‘Wild Waves’ na die eksamen plaasvind, om te kan ontspan en hulle laaste tydjie saam met hulle graad 7 maats deur te bring.
Leerders is hard besig om voor te berei vir die eksamen wat voorlê waarvan die graad 7’s gereed maak vir hulle laaste eksamen in die laerskool. Leerders woon ekstra klasse by ter voorbereiding daarvan.
Daar is groot opgewondenheid oor die graad 7’s se afsluitingsfunksie wat by ‘Wild Waves’ na die eksamen plaasvind, om te kan ontspan en hulle laaste tydjie saam met hulle graad 7 maats deur te bring.
Natuurlik sien hulle baie uit om volgende jaar hoërskool toe te gaan en dit gons onder hulle oor die onbekende wat voorlê. Die skool wens is dat elke Suidie hulle beste sal doen in hulle laaste eksamen van 2023.
Vandag laat ons die aap uit die mou oor… ‘met dapper en stapper gaan’ beteken om te loop.
HAVE YOUR SAY
Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram