Schools

Groei en pret by Suid-Natal Primêr

Graad 1s blink uit met gediggies, assessering, kunswerk en moenie vergeet van ons goue geleentheid van die jaar, naamlik ons jaarlikse prysuitdeling nie.

Super Suidies is hard aan die werk, besig om alles in te sit om die jaar af te sluit en voorbereiding te doen vir die volgende graad wat om die draai is.

Graad 1s blink uit met gediggies, assessering, kunswerk en moenie vergeet van ons goue geleentheid van die jaar, naamlik ons jaarlikse prysuitdeling nie.

Die leerders het soveel pret gehad in Graad 1 waar hulle kon groei en saam hulle maats baljaar en lag.
Hier by Suid-Natal Primêr maak ons leer pret en geniet dit om ‘n Super Suidie te wees!

Vandag laat ons die aap uit die mou oor…

“Elke gek het sy gebrek” beteken niemand is volmaak nie.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button