Schools

Kreatiwiteit by Suidies

Die skool se graad 3 leerders het hul kreatiwiteit aangewend deur kunstige akwariums te skep, en die vreugde van rustig saamwerk in groepies met hul rooiboekies buite in die vars lug is eenvoudig onbeskryflik.

Met die voltooiing van die assesserings vir die vierde kwartaal het Suid-Natal Primêr leerders heelwat om hulle mee besig te hou.

Die skool se graad 3 leerders het hul kreatiwiteit aangewend deur kunstige akwariums te skep, en die vreugde van rustig saamwerk in groepies met hul rooiboekies buite in die vars lug is eenvoudig onbeskryflik.

Daarbenewens word daar intensief geoefen vir hul spreekkore en opvoerings in voorbereiding vir die Grondslagfase se prysuitdeling.

Vandag laat ons die aap uit die mou oor…

“Kort van hare wees” beteken om dom te wees.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button