Schools

Golwe van verandering vir Graad 7s

Suid Natal school news.

As jy ‘n Suidie is, skyn jou lig waar ook al jy die toekoms ingaan. Die skool is opgewonde om ons Graad 7 leerders vaarwel te wens en het die geleentheid by ‘Wild Waves’ gevier. Dit was ‘n fees.

Pligsbesef en werksetiek is kenmerke van ‘n Suid-Natal Primêre Leerder.
Harde werk en deursettingsvermoë vermeng met passie is verantwoordelik vir leerders wat met deugde hulle eksamens afgelê het.

Welgedaan Suidies!

Vandag laat ons die aap uit die mou oor…

“Kort van hare wees” beteken om dom te wees.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button