Schools

Die Suidies toer

Gesonde kompetisie teen verskeidenheid spanne in toernooi is ideaal vir ontwikkeling.

Dis voorwaar groot voorreg om te sien hoe ons Super Suidies hul talent ontwikke. Gesonde kompetisie teen verskeidenheid spanne in toernooi is ideaal vir ontwikkeling.

Welgedaan aan al ons toerspanne en hul afrigtiers vir uitmuntende werk.
Na besige en produktiewe kwartaal is ons Suidies opgetoë oor ruskans om sodoende weer genoeg energie op te bou vir nuwe kwartaal.

Vandag laat ons die aap uit die mou oor…
“Dis nie alles goud wat blink nie” beteken skyn bedrieg.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button