Schools

Suidies vier Wêreldboekedag!

Daar was nie tekort aan vindingrykheid nie en die beoordeellaars het amper-onmoontlike taak gehad om die wenners aan te kondig.

‘n Sirkel is rond, soos die suigstokkie in jou mond. Reghoek het vier hoeke net soos die skool se boeke. Ons graad 2 leerders het baie opwindende week gehad waar hulle meer oor 2D vorms en 3D voorwerpe geleer het.

Ons Suidies het Wêreldboekedag gevier deur al die leerders en personeel die geleentheid te gun om soos boekkarakter aan te trek. Daar was nie tekort aan vindingrykheid nie en die beoordeellaars het amper-onmoontlike taak gehad om die wenners aan te kondig. Knapgedaan Suidies!

Ons hokkie, netbal en rugby seuns en meisies het teen Port Edward Primary, Port Shepstone Primary en Southcity College onderskeidelik wedstryde gespeel en dit terdeë geniet.

Vandag laat ons die aap uit die mou oor…

“Die lakens uitdeel” beteken om die baas te wees, gesag uitoefen.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

 
Back to top button