Schools

Oorwinning en geloof: Suidies spog met sukses!

Suid-Natal Primêr spog vir die tweede jaar in 'n ry as die interskole-atletiekkampioene uit agt deelnemende skole op die Suidkus!

Baie dankie aan die Wêreld Sending Organisasie wat ‘n aangrypende Bybelvertoning van hoop en geloof aan ons Suid-Natal gemeenskap kom lewer het.

Ons senior seuns en meisies het die sokkerseisoen op ‘n hoogtepunt afgesluit en aan ‘n opwindende sokkertoernooi by Creston College deelgeneem. Baie dankie aan elke speler, ouer en voog wat die dag saam kom geniet het!

Suid-Natal Primêr spog vir die tweede jaar in ‘n ry as die interskole-atletiekkampioene uit agt deelnemende skole op die Suidkus! Ons is baie trots op ons atlete!

Vandag laat ons die aap uit die mou oor…

“Die galopstuipe kry van iets” beteken daar iets van oorkom. Bv. As so ‘n skande my moet oorkom, kry ek daar die galopstuipe.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button