Schools

Leerders skitter op die verhoog

Dit was 'n aand om skoonheid op die planke te beleef.

Daar was op 19 September ‘n Mnr en Mej Suid-Natal 2024-kompetisie by Hoërskool Suid Natal.

Was ‘n asemrowende aand met al die seisoene van die jaar was deur die finaliste gededomstreer is.

Die aantreklike seuns op die verhoog.

Dit was ‘n aand om skoonheid op die planke te beleef.

Die finaliste Balané Pillay en Kyle Maxwell was so verbaas toe hul gewen het as Mnr en Mej Suid Natal Hoërskool.

Meisies lyk pragtig op die verhoog.

Die skool wil net al die borge en personeel bedank wat bygedra het tot die suksesvolle aand.

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button