Schools

Suid-Natal Primêr se spoggerige sport en sukses

Suidies hou duim vas vir almal se harde werk en toewyding!

Die leerders van Suid-Natal Primêre Skool is hard aan die werk met hul einde van die jaar assesserings, en ons wens almal sterkte toe.

Terselfdertyd is daar groot opgewondenheid, want ons kinders oefen ywerig vir die komende skoolkonsert wat belowe om ‘n baie spesiale geleentheid te wees.

Die skool is ook trots op ons jong sportspanne: die Graad 1 tot 3-seuns het hul vaardighede gewys tydens ‘n kriekettoernooi en pragtig presteer, terwyl die Graad 1 tot 3-dogters met sokker uitblink en elke wedstryd geniet.

Suidies hou duim vas vir almal se harde werk en toewyding!

Vandag laat ons die aap uit die mou oor…

‘Wilde hawer saai’ beteken losbandig lewe.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.
Check Also
Close
Back to top button